Giorgia Whigham (gebore 19 Augustus 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sierra Burgess Is a Loser (2018) en in die televisiereekse Chance (2016), The Punisher (2017), en The Orville (2017).

Filmografie Rolprente 2018: Sierra Burgess Is a Loser 2019: The Buried Girl Saving Zoë

Televisiereekse 2016: Chance 2017: The Punisher 2017: The Orville

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu