Persia White (gebore 25 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spoken Word (2009) en Cargo (2017), en in die televisiereekse Girlfriends (2000) en The Vampire Diaries (2009).
Filmografie Rolprente 1996: Frankie D. 2007: The Fall of Night 2009: Spoken Word 2012: Mafia 2012: The Marriage Chronicles 2012: Guardian of Eden 2016: Wichita 2017: Cargo 2017: You Can't Fight Christmas
Televisiereekse 1997: Breaker High 2000: Girlfriends 2005: Infanity 2009: The Vampire Diaries 2018: Proven Innocent
Televisierolprente 2013: Imagination Unleashed: An Artisan's Journey
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972