Michole Briana White (gebore 29 Junie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Encino Man (1992), Courage Under Fire (1996), Volcano (1997), en Faster (2010).

Filmografie Rolprente 1992: Encino Man 1996: Courage Under Fire 1997: Volcano 1997: Convict 762 2000: Vacant Lot 2010: Faster 2010: I Will Follow 2015: The Strange Eyes of Dr. Myes

Televisiereekse 2010: Love That Girl! 2011: Reed Between the Lines 2016: The Strange Eyes of Dr. Myes

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu