Julia Whelan (gebore 8 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nowhere Man (1995), Once and Again (1999), en NCIS (2003).
Filmografie Rolprente 2008: Fading of the Cries
Televisiereekse 1995: Nowhere Man 1999: Once and Again 2003: NCIS
Televisierolprente 1998: Fifteen and Pregnant 2002: The Secret Life of Zoey
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu