Dana Wheeler-Nicholson (gebore 9 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Soffel (1984), Fletch (1985), Tombstone (1993), en The Night We Never Met (1993).

Filmografie Rolprente 1984: Mrs. Soffel 1985: Fletch 1990: Circuitry Man 1993: Tombstone 1993: The Night We Never Met 1995: Frank & Jesse 1995: Denise Calls Up 1995: The Pompatus of Love 1997: Nick and Jane 1997: Living in Peril 2011: 5 Time Champion 2011: Dadgum, Texas

Televisiereekse 1987: Beverly Hills Buntz 2011: Crashing the Fest

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu