Patricia Wettig (gebore 4 Desember 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent City Slickers (1991) en in die televisiereekse Thirtysomething (1987) en Alias (2001).

Filmografie Rolprente 1991: City Slickers 1991: Guilty by Suspicion 1993: Me and Veronica 1998: Nightmare in Big Sky Country

Televisiereekse 1987: Thirtysomething 1995: Courthouse 2001: Alias 2002: Breaking News 2006: Brothers & Sisters 2016: A Matter of Opinion

Televisierolprente 1991: Silent Motive 1992: Taking Back My Life: The Nancy Ziegenmeyer Story 1995: Kansas 1995: Nothing But the Truth 2001: Inside 'thirtysomething''' 2014: Identity Video's 2009: The Ojai Experience''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu