Ali Wentworth (gebore 12 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Office Space (1999), en It's Complicated (2009), en in die televisiereeks Nightcap (2016).

Filmografie Rolprente 1996: Jerry Maguire 1999: Office Space 2000: Meeting Daddy 2009: It's Complicated

Televisiereekse 1984: The Oprah Winfrey Show 1994: Hardball 2003: Living It Up! With Ali and Jack 2007: Head Case 2008: Wendy: The Wendy Williams Show 2012: Daily Shot with Ali Wentworth 2016: Nightcap

Televisierolprente 2004: Who's Your Momma?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu