Malina Weissman (gebore 12 Maart 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), Nine Lives (2016), en Ick (2024), sowel as in die televisiereekse Supergirl (2015) en A Series of Unfortunate Events (2017).

Filmografie Rolprente 2014: Teenage Mutant Ninja Turtles 2016: Nine Lives 2024: Ick

Televisiereekse 2015: Supergirl 2017: A Series of Unfortunate Events

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2003