Robin Weigert (gebore 7 Julie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Good German (2006), Synecdoche, New York (2008), en The Sessions (2012), en in die televisiereeks Deadwood (2004).

Filmografie Rolprente 2006: The Good German 2008: Synecdoche, New York 2009: The Undying 2012: The Sessions 2013: Concussion 2015: Take Me to the River 2016: Pushing Dead 2017: New Money 2018: Cold Brook

Televisiereekse 2004: Deadwood 2007: Life 2012: Chasing the Hill 2016: Damien 2018: Dietland 2018: Unapologetic with Aisha Tyler

Video's 2004: What I Came For

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu