Ann Wedgeworth (21 Januarie 1934 – 16 November 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Small Affair (1984), Sweet Dreams (1985), en Steel Magnolias (1989), en in die televisiereeks Evening Shade (1990).

Filmografie Rolprente 1973: Scarecrow 1974: Law and Disorder 1974: The Catamount Killing 1976: Birch Interval 1981: Soggy Bottom, U.S.A. 1984: No Small Affair 1985: Sweet Dreams 1987: Made in Heaven 1989: Steel Magnolias 1996: The Whole Wide World

Televisiereekse 1982: Filthy Rich 1990: Evening Shade

Televisierolprente 1977: The War Between the Tates 1980: Bogie 1986: Sylvan in Paradise 1994: A Burning Passion: The Margaret Mitchell Story 1995: Fight for Justice: The Nancy Conn Story

Video's 2004: Remembering John Ritter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu