Jenna von Oÿ (gebore 2 Mei 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989) en A Goofy Movie (1995), en in die televisiereekse Blossom (1990) en The Parkers (1999).
Filmografie Rolprente 1989: Born on the Fourth of July 1995: A Goofy Movie 2012: Lukewarm Cecil
Televisiereekse 1990: Blossom 1990: Lenny 1991: Family Album, U.S.A 1997: Pepper Ann 1999: The Parkers
Televisierolprente 1986: The Kingdom Chums: Little David's Adventure 1995: Family Values 1996: She Cried No 1997: Dying to Belong
Video's 2009: Blossom: A Very Special Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu