Danielle von Zerneck (gebore 21 Desember 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La Bamba (1987) en Living in Oblivion (1995), en in die televisiereeks Recovery Road (2016).

Filmografie Rolprente 1985: My Science Project 1987: La Bamba 1988: Dangerous Curves 1988: Under the Boardwalk 1992: Deuce Coupe 1995: Living in Oblivion 1996: God's Lonely Man The Knot

Televisiereekse 2016: Recovery Road

Televisierolprente 1992: Survive the Savage Sea

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu