Caitlin Wachs (gebore 15 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shiloh 2: Shiloh Season (1999), My Dog Skip (2000), en Divine Secrets of the Ya-Ya Sisterhood (2002), en in die televisiereeks Profiler (1996).

Filmografie Rolprente 1999: Shiloh 2: Shiloh Season 2000: My Dog Skip 2002: Divine Secrets of the Ya-Ya Sisterhood 2010: Beneath the Blue

Televisiereekse 1996: Profiler 2002: Family Affair 2004: Cracking Up 2005: Commander in Chief

Televisierolprente 2000: Phantom of the Megaplex

Video's 2000: Air Bud 3 2003: Inspector Gadget 2 2003: Behind the Scenes of 'Inspector Gadget 2''' 2014: Go Deep Inside the Hungover Games''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu