Helen Wagner (3 September 1918 – 1 Mei 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guiding Light (1952), Mister Peepers (1952), Inner Sanctum (1954), en As the World Turns (1956).

Filmografie Televisiereekse 1952: Guiding Light 1952: Mister Peepers 1953: Valiant Lady 1954: Inner Sanctum 1954: The World of Mr. Sweeney 1956: As the World Turns

Televisierolprente 1952: Crabapple Saint

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu