Lena Waithe (gebore 17 Mei 1984) is 'n Amerikaanse skryfster, vervaardiger, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dear White People (2014) en Ready Player One (2018), en in die televisiereekse Master of None (2015) en The Chi (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Dear White People 2018: Ready Player One Queen & Slim
Televisiereekse 2013: Hello Cupid 2015: Master of None 2018: The Chi 2018: Ready Player One LIVE at SXSW
Televisierolprente 2016: Untitled Lena Waithe Project Twenties
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu