Shawna Waldron (gebore 25 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Giants (1994), The American President (1995), en NightLights (2014), en in die televisiereeks Ladies Man (1999).
Filmografie Rolprente 1994: Little Giants 1995: The American President 2001: The Yellow Sign 2009: Char·ac·ter 2013: Stitch 2014: NightLights
Televisiereekse 1999: Ladies Man 1999: Family Rules
Televisierolprente 2008: Poison Ivy: The Secret Society 2013: Police Guys
Video's 2004: To Kill a Mockumentary
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu