Emilee Wallace (gebore 19 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Balls Out: Gary the Tennis Coach (2009) en in die televisiereekse Cold Case (2003), Grey's Anatomy (2005), en Rizzoli & Isles (2010).

Filmografie Rolprente 2009: Balls Out: Gary the Tennis Coach 2013: Pup

Televisiereekse 2003: Cold Case 2005: Grey's Anatomy 2010: Rizzoli & Isles

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu