Quvenzhané Wallis (gebore 28 Augustus 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beasts of the Southern Wild (2012), 12 Years a Slave (2013), Annie (2014), en Trolls (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Beasts of the Southern Wild 2013: 12 Years a Slave 2014: Annie 2014: The Prophet 2016: Trolls

Video's 2014: Sia: You're Never Fully Dressed Without a Smile

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003