Gabrielle Walsh (gebore 10 Mei 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Paranormal Activity: The Marked Ones (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Paranormal Activity: The Marked Ones 2015: The Hive 2018: God Don't Love Ugly Mee and McGee

Televisiereekse 2014: Six Guys One Car 2016: Making Moves 2017: Small Shots

Televisierolprente 2017: Roofers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989