Dreama Walker (gebore 20 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and the City (2008), Gran Torino (2008), The Invention of Lying (2009), en Compliance (2012).
Filmografie Rolprente 2008: Sex and the City 2008: Gran Torino 2009: The Invention of Lying 2012: Compliance 2012: Vamperifica 2012: The Kitchen 2015: Don't Worry Baby 2015: Paperback
Televisiereekse 2010: Seven Deadly Sins 2012: Don't Trust the B---- in Apartment 23 2017: Doubt
Televisierolprente 2008: The End of Steve 2015: Cocked
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense