Ally Walker (gebore 25 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Universal Soldier (1992), While You Were Sleeping (1995), en Kazaam (1996), en in die televisiereeks Profiler (1996).

Filmografie Rolprente 1992: Universal Soldier 1994: When the Bough Breaks 1995: While You Were Sleeping 1995: Just Looking 1996: Kazaam 1997: Brittle Glory 1999: Happy, Texas 2005: For Norman: Wherever You Are 2013: Angel's Perch 2015: Sex, Death and Bowling Here I Am

Televisiereekse 1989: True Blue 1993: Moon Over Miami 1996: Profiler 2007: Tell Me You Love Me 2011: The Protector 2013: Anarchy Afterword 2014: Taxi Brooklyn 2017: Ghosted

Televisierolprente 1992: The Witches of Eastwick 1999: If You Believe 2002: My Wonderful Life 2007: By Appointment Only

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu