Heather Wahlquist (gebore 23 Mei 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Notebook (2004), Alpha Dog (2006), My Sister's Keeper (2009), en Yellow (2012).

Filmografie Rolprente 2004: The Notebook 2006: Alpha Dog 2009: My Sister's Keeper 2012: Yellow

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu