April Wade is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Audie & the Wolf (2008), Junction (2008), en Girls! Girls! Girls! (2011), en in die televisiereeks Damsels and Dragons (2009).
Filmografie Rolprente 2005: Opie Gets Laid 2007: Into the Arms of Strangers 2008: Audie & the Wolf 2008: Junction 2009: April Showers 2010: Respect the Producer 2011: Girls! Girls! Girls! 2012: KillCam: Live 2012: B4 2017: The Concessionaires Must Die!
Televisiereekse 2009: Damsels and Dragons
Video's 2005: Come Get Some More! 2006: Big Boobs, Blonde Babes, Bad Blood 2010: The Aftermath: A 2012 Story
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers