Jenny Wade (gebore 6 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monster-in-Law (2005), Feast (2005), No Reservations (2007), en Brothers (2009).

Filmografie Rolprente 2005: Monster-in-Law 2005: Feast 2006: Love Is the Drug 2007: No Reservations 2009: Brothers 2016: Below the Surface

Televisiereekse 2001: Project Greenlight 2010: The Good Guys 2012: Wedding Band

Televisierolprente 2003: Naked Hotel

Video's 2008: Feast II: Sloppy Seconds 2009: Feast III: The Happy Finish

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu