Kabinet van Israel75px Netanyahu III-kabinet Periode: 2013 – 2015 Strekking: regs-sentraal 100px Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) Presidente: Shimon Peres (Kadima) (-2014), Reuven Rivlin (HaLikud) (2014-) Deelnemende partye: * Yesh Atid * HaLikud * Yisrael Beiteinu * HaBayit HaYehudi * Hatnuah Setels: 43 (68) in die 19e Knesset Vorige: Netanyahu II-kabinet Volgende: Netanyahu IV-kabinet

Die Netanyahu III-kabinet of die 33ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושלוש - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeShalosh, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 18 Maart 2013 tot 14 Mei 2015. Hierdie regering het 'n regs-sentrale strekking gehad en oor 68 setels in die 19e Knesset beskik. Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.

Die Netanyahu III-kabinet het uit die vyf volgende partye bestaan:

Party Posisie Setels Yesh Atid Yesh Atid en Hatnuah is in Desember 2014 uit die regering getree. midde (19) HaLikud (Likoed) Likoed en Yisrael Beiteinu het 'n gesamentlike lys gehad. regs-liberaal 18 Yisrael Beiteinu regs-nasionalisties 13 HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis) regs-nasionalisties 12 Hatnuah midde-links (6) Totaal 68 (43)

Verwysings

Eksterne skakels Netanyahu III-kabinet, Knesset se webwerf

Kategorie:Kabinette van Israel