Kabinet van Israel75px Netanyahu II-kabinet Periode: 2009 – 2013 Strekking: regs-(links)-religieus 100px Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud) President: Shimon Peres (Kadima) Deelnemende partye: * HaLikud * Yisrael Beiteinu * HaAvoda * Shas * HaBayit HaYehudi * Yahadut HaTorah * Ha'Atzma'ut * Kadima Setels: 74 (66) in die 18e Knesset Vorige: Olmert-kabinet Volgende: Netanyahu III-kabinet
Die Netanyahu II-kabinet of die 32ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושתיים - Mem'shelet Yisrael HaShloshim VeShtayim, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 31 Maart 2009 tot 18 Maart 2013. Hierdie regering het 'n regs-religieuse en 'n bietjie linkse strekking gehad en tot 2011 oor 74 en sedert 2011 oor 66 setels in die 18e Knesset beskik. Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.
Die Netanyahu II-kabinet het uit die volgende agt partye bestaan:
Party Posisie Setels HaLikud (Likoed) regs-liberaal 27 Yisrael Beiteinu regs-nasionalisties 15 HaAvoda (Arbeidsparty) Die Arbeidsparty het in Januarie 2011 uitgetree. sosiaal-demokraties (13) Shas Sefardies 11 HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis) regs-nasionalisties 3 Yahadut HaTorah (Verenigde Torah Jodedom) Asjkenasies 5 Ha'Atzma'ut (Onafhanklik) Onafhanklik het in Januarie 2011 toegetree. midde-links (5) Kadima Kadima het van Mei tot Julie 2012 tot die regering behoort. midde ((28)) Totaal 74 (66) ((94))
Verwysings
Eksterne skakels Netanyahu II-kabinet, Knesset se webwerf
Kategorie:Kabinette van Israel