Jaz Sinclair (gebore 22 Julie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paper Towns (2015) en When the Bough Breaks (2016), en in die televisiereekse Easy (2016) en Chilling Adventures of Sabrina (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Paper Towns 2016: When the Bough Breaks 2018: Slender Man

Televisiereekse 2010: Masterclass 2016: Easy 2018: Chilling Adventures of Sabrina

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu