Sadie Anne Sink (gebore 16 April 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Glass Castle (2017) en in die televisiereekse The Americans (2013), American Odyssey (2015), en Stranger Things (2016).

Filmografie Rolprente 2017: The Glass Castle 2018: Dominion 2019: Eli 2026: Spider-Man: Brand New Day

Televisiereekse 2013: The Americans 2015: American Odyssey 2016–2025: Stranger Things

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002