Meadow Sisto (gebore 30 September 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain Ron (1992), Can't Hardly Wait (1998), en Ted Bundy (2002), en in die televisiereeks The Tick (2001).

Filmografie Rolprente 1992: Captain Ron 1998: Can't Hardly Wait 2002: Ted Bundy 2018: Dragon Kin

Televisiereekse 2001: The Tick

Televisierolprente 1996: Twisted Desire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu