Azura Skye (gebore 8 November 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 28 Days (2000), Bandits (2001), The Salton Sea (2002), en One Missed Call (2008).

Filmografie Rolprente 2000: 28 Days 2001: Bandits 2001: Buck Naked Arson 2002: The Salton Sea 2004: Sexual Life 2008: One Missed Call 2008: 20 Years After 2012: Least Among Saints 2014: Ascent to Hell 2018: The Swerve

Televisiereekse 1999: Zoe, Duncan, Jack & Jane 2006: The Minor Accomplishments of Jackie Woodman 2014: Working the Engels

Televisierolprente 2003: Expert Witness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu