Samantha Sloyan (gebore 4 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hush (2016) en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 2009: Autodoc 2016: Hush

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2013: Maggie 2021: Midnight Mass

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu