Amber Smith (gebore 2 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente L.A. Confidential (1997), Private Parts (1997), American Beauty (1999), en Dead End (2003).

Filmografie Rolprente 1997: L.A. Confidential 1997: Private Parts 1997: Sleeping Together 1997: Laws of Deception 1999: American Beauty 2000: Deception 2001: The Midnight Hour 2001: Reasonable Doubt 2003: Dead End

Televisiereekse 2007: Sin City Diaries 2008: Match Mistress 2009: Sober House 2009: Sex Rehab with Dr. Drew

Televisierolprente 1992: Inferno!

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu