Brooke Smith (gebore 22 Mei 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Silence of the Lambs (1991), Bad Company (2002), In Her Shoes (2005), en Fair Game (2010).
Filmografie Rolprente 1991: The Silence of the Lambs 1996: The Woman in the Moon 1998: The Broken Giant 2001: Series 7: The Contenders 2002: Bad Company 2005: In Her Shoes 2010: Fair Game 2010: A Little Help 2016: Broken Links
Televisiereekse 1997: The Hunger
Televisierolprente 1998: Remembering Sex
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu