Christie Lynn Smith is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Crazies (2010) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Togetherness (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Inside Irvin 2005: Yesterday's Dreams 2007: Women on Top 2010: The Crazies 2013: Assumed Killer

Televisiereekse 1996: Forever 2005: Grey's Anatomy 2015: Togetherness 2018: A Girl Named Jo

Televisierolprente 1998: USMA West Point Paging Dr. Freed

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu