J. Smith-Cameron (gebore 7 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mighty Aphrodite (1995), You Can Count on Me (2000), Margaret (2011), en Man on a Ledge (2012).
Filmografie Rolprente 1979: Gal Young Un 1995: Mighty Aphrodite 1997: Arresting Gena 1999: The Rage: Carrie 2 2000: You Can Count on Me 2011: Margaret 2012: Man on a Ledge 2019: Kaleidoscope Untitled Christina Grimmie Project
Televisiereekse 1987: The Days and Nights of Molly Dodd 2013: Rectify
Televisierolprente 1985: The Recovery Room
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu