Lindsay Sloane (gebore 8 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bring It On (2000), The Other Guys (2010), She's Out of My League (2010), en Horrible Bosses (2011).
Filmografie Rolprente 2000: Bring It On 2003: The In-Laws 2010: The Other Guys 2010: She's Out of My League 2011: Horrible Bosses
Televisiereekse 2000: Grosse Pointe 2004: The Stones 2014: Playing House 2014: Really 2015: The Odd Couple 2016: Kings of Conversation
Televisierolprente 2001: Slacker Cats 2002: Homeward Bound 2005: Crazy 2010: Livin' on a Prayer 2014: Goodbye How I Met Your Mother
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu