Emily Skeggs (gebore 10 Julie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don't Think Twice (2016) en Mile 22 (2018).

Filmografie Rolprente 2011: Tron Wayne Gacy 2016: Don't Think Twice 2018: Mile 22

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu