Tiya Sircar (gebore 16 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Internship (2013) en in die televisiereekse Star Wars Rebels (2014), The Good Place (2016), en Alex, Inc. (2018).

Filmografie Rolprente 2008: Thy Kingdom Come 2012: The Domino Effect 2013: The Internship 2015: Miss India America

Televisiereekse 2012: Pop Trigger 2013: The Crazy Ones 2014: Star Wars Rebels 2014: Rebels Recon 2016: The Good Place 2017: Spirit Riding Free 2017: Star Wars Forces of Destiny 2018: Alex, Inc.

Televisierolprente 2011: Georgetown 2016: Dumb Prince

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu