Lori Singer (gebore 6 November 1957) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Footloose (1984), Short Cuts (1993), en Mea Maxima Culpa: Silence in the House of God (2012).
Filmografie Rolprente 1984: Footloose 1985: The Man with One Red Shoe 1985: Trouble in Mind 1987: Summer Heat 1987: Made in U.S.A. 1989: Warlock 1993: Short Cuts 1993: Sunset Grill 1994: F.T.W. 1997: Bach Cello Suite #4: Sarabande 2012: Mea Maxima Culpa: Silence in the House of God
Televisiereekse 1995: VR.5
Televisierolprente 1982: Born Beautiful 1983: The Kids from Fame: From the Royal Albert Hall London 1990: Storm and Sorrow
Video's 2004: Footloose: A Modern Musical 2004: Footloose: Songs That Tell a Story
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu