Paulina Singer (gebore 5 September 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Intern (2015) en in die televisiereekse Person of Interest (2011) en Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2012: Nuggets Offical Movie 2015: The Intern 2015: The Nymphets 2016: Uncaged 2018: Sk8r Grrl 2018: Stella's Last Weekend
Televisiereekse 2011: Person of Interest 2014: Gotham 2015: South of Hell 2016: Dead of Summer
Televisierolprente 2017: High School Lover
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense