Jean Sincere (16 Augustus 1919 – 3 April 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Roxanne (1987) en The Incredibles (2004), en in die televisiereekse Private Practice (2007) en Glee (2009).

Filmografie Rolprente 1987: Roxanne 2004: The Incredibles

Televisiereekse 2007: Private Practice 2009: Glee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu