Jeanmarie Simpson (gebore 20 November 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent A Single Woman (2008).

Filmografie Rolprente 2008: A Single Woman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu