Christiane Seidel (gebore 3 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hollow (2016) en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en Boardwalk Empire (2010).
Filmografie Rolprente 2009: The Invisible Life of Thomas Lynch 2015: Schmidts Katze 2016: The Hollow
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2010: Boardwalk Empire 2016: Jay & Pluto
Televisierolprente 2016: Dating Alarm
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988