Christian Serratos (gebore 21 September 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twilight (2008), The Twilight Saga: Eclipse (2010), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en Flight 7500 (2014).
Filmografie Rolprente 2008: Twilight 2010: The Twilight Saga: Eclipse 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 2013: Pop Star 2014: Flight 7500
Televisiereekse 2004: Ned's Declassified School Survival Guide
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense