Amanda Setton (gebore 16 Desember 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Happens in Vegas (2008) en Sex and the City (2008), en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en Gossip Girl (2007).
Filmografie Rolprente 2008: What Happens in Vegas 2008: Sex and the City 2012: Pasolini's Last Words
Televisiereekse 1968: One Life to Live 2007: Gossip Girl 2013: The Crazy Ones
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense