Yara Shahidi (gebore 10 Februarie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Salt (2010), Butter (2011), en Alex Cross (2012), en in die televisiereeks Black-ish (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Imagine That 2010: Salt 2011: Butter 2012: Alex Cross 2019: The Sun Is Also a Star
Televisiereekse 2012: The First Family 2014: Black-ish 2018: Grown-ish
Televisierolprente 2011: Rip City
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu