Frankie Shaw (* 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stronger (2017) en in die televisiereeks SMILF (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Altamont Now 2016: Dreamland 2017: Stronger Fluidic
Televisiereekse 2014: International Plan 2017: SMILF
Televisierolprente Tough Cookie
Video's 2016: Tegan and Sara: BWU
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Amerikaanse regisseurs