Keesha Sharp (gebore 9 Junie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Marshall (2017) en in die televisiereekse Girlfriends (2000), Lethal Weapon (2016), en American Crime Story (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Marshall 2017: You Have a Nice Flight 2017: Born Guilty Not Born
Televisiereekse 2000: Girlfriends 2010: Are We There Yet? 2016: Lethal Weapon 2016: American Crime Story 2017: The Celebrity Perspective
Televisierolprente 2016: Killer Coach
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973