Brighton Sharbino (gebore 19 Augustus 2002) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miracles from Heaven (2016) en Bitch (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Growing Up Smith 2016: Miracles from Heaven 2017: Bitch 2018: Urban Country 2018: Radioflash
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002