Saxon Sharbino (gebore 11 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (2015) en Bedeviled (2016), en in die televisiereekse Touch (2012) en American Vandal (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Poltergeist 2016: Bedeviled
Televisiereekse 2012: Touch 2016: Freakish 2017: American Vandal
Televisierolprente 2012: Rogue 2017: Stalker's Prey
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999